Loopbaan uitstalling. Gedurende die vierde kwartaal het die graad 10-leerders, as deel van ‘n Lewensoriëntering taak, ‘n loopbaanuitstalling vir die graad 9-leerders gehou.
Dit was vir die graad 9-leerders die perfekte geleentheid om verskeie beroepe te bekyk en ook hulle besluite rondom vakkeuses duideliker te maak.
Fichies bedank al die graad 10-leerders wat soveel moeite gedoen het.
#jouvoorkeurskool #fichietrots
Foto’s verskaf
Lees meer oor Fichies: