)

Oakdale krieket – Oakdale O.19B vs Outeniqua O.19B

Oakdale krieket. Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, se O.19B krieketspan en Hoërskool Outeniqua van George het mekaar op die krieketveld aangedurf.

Outeniqua kolf eerste en teken vyf-en-tagtig lopies aan. Jan Heyns, een van Oakdale se beste boulers, neem 4 paaltjies vir 13 lopies. Hennie Keyser het 2 paaltjies vir 14 lopies behaal. Oakdale steek die telling verby in die sestiende beurt met sewe paaltjies plat.

Hoër Landbouskool Oakdale se beste Beste kolwer was Albert Steyn met 22 lopies. Oakdale wen die wedstryd met 3 paaltjies.

Baie geluk, manne!

Foto verskaf

Lees meer oor Oakdale:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal