Hoofleiers Volkies. Welkom Volkskool het hul hoofleiers vir 2022 aangekondig:
Iwan du Plessis (hoofseun), Vanessa Wasyliszyn (hoofdogter), Leonardo Greeff (onderhoofseun) en Surina Bezuidenhout (onderhoofdogter).
Baie geluk met jul verkiesing. Volkies het Guts!
Lees meer oor Volkies:
https://welkomvolkskool.co.za/
Become a Sponsor








