)

You are sponsoring

Hoofleiers Volkies - Welkom Volkskool kondig met trots hul hoofleiers aan

Hoofleiers Volkies. Welkom Volkskool het hul hoofleiers vir 2022 aangekondig: Iwan du Plessis (hoofseun), Vanessa Wasyliszyn (hoofdogter), Leonardo Greeff (onderhoofseun) en Surina Bezuidenhout (onderhoofdogter). Baie geluk met jul verkiesing. Volkies…