Talent Africa Nationals. Alexi van Staden van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het deelgeneem met kreatiewe kuns, as deel van die Vrystaatspan by die Talent Africa Nationals vanaf 22 tot 24 Oktober. Sy kwalifiseer vir “Stars of the Universe” wat plaasvind in Desember.
Alexi het silwer ontvang vir Kuns 1.
Baie geluk, Alexi!
Lees meer oor Naudies:
Become a Sponsor








