Fichies Hokkie. Die 0/16 dogters en seunsspanne, asook die 0/18 dogters en seuns hokkiespanne van Hoërskool Fichardtpark, in Bloemfontein, het die afgelope naweek teen Hoërskool Duineveld gespeel. Hoërskool Fichardtpark het hulle baie goed van hul taak gekwyt.
Die uitslae was as volg: o/16 Dogters: wen 2-0 teen Duineveld en die o/16 Seuns: wen 3-0 teen Duineveld.
Die o/18 dogters speel gelykop teen Hoërskool Duineveld, terwyl die 0/18 seuns 2-1 wen teen Duineveld.
Baie geluk met die mooi uitslae, Fichies!





Meer oor Hoërskool Fichardtpark:
Become a Sponsor








