10’s Rugby. Hoër Jongenskool Paarl het op 6 November aan die Hopefield 10’s-rugby deelgeneem. Boishaai se A-span is as wenners van die Cup-afdeling teen Hoërskool Durbanville gekroon. Die eindtelling was 47 – 5.
Boishaai se B-span wen die plaatfinaal teen Hoërskool Hopefield met 12 – 7.
Baie geluk manne! Beide spanne van HJS is as wenners van hulle onderskeie afdelings gekroon!

Lees meer oor HJS:
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Become a Sponsor








