)
Tweekamp – Primêre Skool Willem Postma atlete presteer

Tweekamp. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein se Tweekampatlete het deelgeneem aan die tweede liga van die seisoen. Hierdie tien atlete het baie goed presteer. Neil Shaw: seuns O.9 –…

Fichies Skaak – Hoërskool Fichardtpark leerders in Vrystaat Skaakspan

Fichies Skaak. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul skaakspelers, Joalize Melville, Christiaan Kotze, Jeanre Coetzee, Ruan Kriel en Malan van Rensburg. Hierdie vyf leerders is is ingesluit in die…

KANSA Netbal – Fichies presteer by OMS toernooi

KANSA Netbal. Hoërskool Fichardtpark se netbalspanne het Saterdag, 30 Oktober, by Oranje Meisieskool aan die KANSA voorseisoen netbaltoernooi deelgeneem. Dit was ‘n opwindende ervaring om weer die adrenalien van aksiebelaaide…

SA Tennisspan – Liné Greyling van Oranje in SA o.20-tennisspan

SA Tennisspan. Liné Greyling van Hoër Meisieskool Oranje is as 17-jarige vir die Suid-Afrikaanse o.20-tennisspan gekies. SA se Tennisspan span gaan vanaf 3 Desember in Lesotho op Afrika se Streek…

Wilgies Tennis – Hoërskool Wilgerivier o.13’s presteer

Wilgies Tennis. Hoërskool Wilgerivier van Frankfort se 0/13 tennisspelers het aan ‘n toernooi in Buffelspoort deelgeneem. Die seuns en dogters het die toernooi baie geniet. Die dogters het uitstekend presteer…

Muurbal – Grey Kollege muurbalspan by St Andrew’s Muurbalfees

Muurbal. Die Grey Kollege muurbalspan het baie goed gevaar tydens die afgelope naweek se St Andrew’s Muurbalfees. Dié manne het Saterdag Grey guts gewys nadat hulle in Vrydag se twee…

Vrystaat Netbal – Hoërskool Sentraal o.14 Vrystaat netbalspelers

Vrystaat Netbal. Hoërskool Sentraal is baie trots op Mickelene Goosen, Christine van Zyl en Marli van der Merwe. Hierdie drie Tralies is vir die Vrystaat o.14-netbalspan verkies. Hulle gaan vanaf…

Juvenes Cantantes – Sentraal stel “Viva la Musica” (lank lewe musiek) vry

Juvenes Cantantes. Juvenes Cantantes, Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se bekende koor, sluit 2021 op ‘n hoë noot af. Hulle is baie trots om hulle nuwe video “Viva la Musica” (lank…

SA-Dubbelkamp – Jean-Jacques Holtzhausen van Grey SA kampioen

SA-Dubbelkamp. Jean-Jacques Holtzhausen van Grey Kollege is die o.17 SA Dubbelkamp-kampioen. Hy het tydens die afgelope naweek se SA-Dubbelkamp byeenkoms in Port Elizabeth, goud verower in die o/17 kategorie! Hy…

JKS Karate – BHVS karatekas by JKS Nasionale Kampioenskappe

Karate. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se karatekas van Bethlehem Karate Klub het die naweek van 22 en 23 Oktober aan die JKS Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Dit is die Japan…

Netbal vir Kansa – Oranje speel vir genot, Kansa en voorbereiding

Netbal vir Kansa. Oranje het die naweek ’n seldsame geleentheid in 2021 gebied vir netbalspanne. Hulle het gespeel vir genot, Kansa en voorbereiding vir 2022. Oranje en ‘n paar ander…

Oranje Netbal – O.15A netbalspan van Oranje groet Cara Smith

Oranje Netbal. Die o.15A-netbalspan van Hoër Maisieskool Oranje, Bloemfontein, het Saterdag van Cara Smith afskeid geneem. Cara het haar laaste wedstryd vir Oranje gespeel. Dié hulpverdediger gaan haar skoolloopbaan in…

Sportsterre – Hoërskool Fichardtpark voornemende sportsterre oefen

Sportsterre. Hoërskool Fichardtpark is baie opgewonde oor hul nuwe graad 8 leerders van 2022 wat nou reeds saam met die ander Fichies oefen. Die voornemende Fichie-sportmanne en -vroue van 2022…

Neptunes Gala – Chernà Fouchè van BVHS behaal brons

Neptunes Gala. Chernà Fouchè, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, en lid van die Bethseals-klub, het die afgelope naweek aan die Neptunes-gala te Bloemfontein deelgeneem. Sy het ‘n brons medalje in…

FHP Gholfdag – Hoërskool Fichardtpark Gholfdag

FHP Gholfdag. Hoërskool Fichardtpark het hul gholfdag 28 Oktober by Schoemanspark Gholfbaan aangebied. Die wind en weer het glad nie die entoesiastiese gholfspelers afgeskrik nie, en almal het die dag…

Koshuis VRL – Hoërskool Reitz kondig koshuis-leiers aan

Koshuis VRL. Hoërskool Reitz het hul Koshuis VRL vor 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is Waldo Marais en die Hoofdogter is Patience Mokoena. Hennie De Wet en Tina-Mari Weyers is…

Konsortium-Merino – Hoërskool Reitz Landbou Akademie

Konsortium-Merino. Reitz Landbou Akademie het Mnre Gawie van Heerden en Chris Cilliers van Konsortium-Merino gister in Reitz verwelkom. Baie dankie aan Mnr. Phillip Oosthuizen vir sy betrokkenheid en om die…

Fichies Sterkaartstelsel – Hoërskool Fichardtpark bevorder prestasie

Fichies Sterkaartstelsel. Om akademiese prestasie in Hoërskool Fichardtpark te bevorder, word ‘n unieke Sterkaartstelsel gebruik. Daarvolgens kan leerders vir elke SBA-opdrag met ‘n punt bo 80% ‘n plakkertjie verdien. Vandag…

Huisleidsters 2022 – Primêre Meisieskool Oranje

Huisleidsters 2022. Baie geluk aan Qhayiya Nomthandazo, Anneke Linde, Natania Bezuidenhout, Louise Oelschig, Arnel Theron, Gaby Human, Louise Scholtz en Megan Mörsner wat verkies is tot huisleidsters vir 2022. Qhayiya…

Leerderraad Oranje – Primêre Meisieskool Oranje

Leerderraad Oranje. Primêre Meisieskool Oranje is trots op die leerders wat verkies is tot die leerderraad vir 2022. Die leiers is Anneke Linde, Cara Louw, Arnel Theron, Lize-Mari Kruger, Anri…

Biblioteekleiers – Primêre Meisieskool Oranje Biblioteekleiers 2022

Biblioteekleiers. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is baie trots op Jadelyne Thokoa, Carlin van Rooyen, Bokang Rantai, Marzanne Krüger, Lara Massyn en Amy Bridger. Hierdie dogters is verkies tot biblioteekleiers…

Einde van OMS Skoolbanke – Gesinne 38 jaar op OMS skoolbanke

Einde van OMS Skoolbanke. Janine Moolman en Kristen Fichardt het Vrydag saam met die res van die matrieks gegroet. Dit was ook ’n afsluiting van dié twee gesinne se gesamentlike…

Athletics – Grey College at JP Botha Jim Fouché Athletics Meet

Athletics. JP Botha Jim Fouché Athletics Meet of the past weekend. Grey College athletes did exceptionally well and won 17 gold, 8 silver and 1 bronze. Two of Grey’s athletes…

Nasionale Vrystaat Platteland krieketspan – Witteberg spelers gekies

Nasionale Vrystaat Platteland krieketspan. Hoërskool Witteberg in Bethlehem lewer twee kranige krieketspelers op. Hoërskool Witteberg is baie trots op Lesego Mosikidi. Hy is gekies vir die 0/17-A Nasionale Vrystaat Platteland…

Karate South Africa National Development Championship -Truidjies excel

Karate South Africa. Truida Kestell Primary School from Bethlehem learners excel in karate. Johan Bezuidenhout and Jandré Bezuidenhout participated in the Karate South Africa National Development Championship. They participated in…

JP Botha-atletiekbyeenkoms – Fichies atlete bou voort op sukses

JP Botha-atletiekbyeenkoms – Atlete van Hoërskool Fichardtpark het op Saterdag, 23 Oktober aan die JP Botha-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Fichies het voortgebou op die sukses van hulle seisoen, wat sover uitstekend resultate…

Skoolkapteine/ School Captains – Grey College 2022 School Captains

Skoolkapteine/ School Captains. Grey College Secondary School in Bloemfontein announced their new 2022 school captains. They are Bradley Giddy (Vice-captain, Hostel), Lukas Meyer (School captain) and Aron Alvarez Aranda (Vice-captain,…

Arm Teater – Fichies woon werkswinkel by vir drama

Arm Teater. Hier kom drama! Die gr 11-drama leerders van Hoërskool Fichardtpark het ‘n werkswinkel oor Arm Teater (of Gestroopte teater) bygewoon. Dit is gehou by Oranje Meisiesskool en was vir…

Talent Africa Nationals – Jamey-Leigh Prinsloo presteer in dans

Talent Africa Nationals. Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre skool Naudéville in Welkom was deel van die Vrystaatspan. Jamey-Leigh het deelgeneem aan die Talent Africa Nationals vanaf 22 tot 24 Oktober. In…

Bloemfontein Children’s Choir – Presents beautiful new uniform

Bloemfontein Children’s Choir. The Bloemfontein Children’s Choir has embarked on a new and exciting road since 2020. The choir is launching its new formal uniform with the release of a…

JF Atletiekbyeenkoms – Bethlehem Voortrekker skitter

JF Atletiekbyeenkoms. BHVS se atlete het geskitter tydens die Hoërskool Jim Fouché atletiekbyeenkoms. Voortrekker het weereens bewys hoekom hulle een van die beste atletiek-skole is. Dertien van Voortrekker se atlete…

Nasionale Musiekkompetisie – Dané van Graan van BVHS presteer

Nasionale Musiekkompetisie. Dané van Graan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het van 18 tot 22 Oktober aan die Atterbury Nasionale Musiekkompetisie in Pretoria deelgeneem. Sy het deurgedring tot die finale rondte.…

Akademiese prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark Graad 12

Akademiese prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark spog vanjaar weer met hul graad 12’s se akademiese prestasies tydens die graad 12-akademiese prysuitdeling. Die skool het die geleentheid gehad om met dié besonderse matrieks…

Tegniese kompetisie – BHVS presteer by Vrystaat provinsiale kompetisie

Tegniese kompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Xander van Staden, Jona Brink en Philip Cronje wat deelgeneem het aan die Vrystaat Provinsiale Tegniese kompetisie wat plaasgevind het vanaf…

T20 Krieket – BVHS wys hul staal in krieket

T20 Krieket. Die eerste krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek kragte gemeet teen Hoërskool Sentraal en Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein in die T20 Krieket. In Vrydag se…

Voortrekker Tennis – BHVS sluit op ‘n hoogtepunt af

Voortrekker Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennis het op ‘n hoogtepunt afgesluit. Die eerste seuns- en dogterspanne het die naweek na Natal getoer en teen verskeie prestige tennisskole in die…

Pro Twintig Krieket – Fichies krieketspan speel teen Wittes

Pro Twintig Krieket. Op Vrydag, 22 Oktober het Hoërskool Fichardtpark se eerste krieketspan teen Hoërskool Witteberg se eerstespan aan ‘n Pro Twintig Krieket wedstryd deelgeneem. Die Fichie-span het eerste gekolf…

Oranje Hoofmeisie – Hoër Meisieskool Oranje Ané Janse van Vuuren

Oranje Hoofmeisie. By Oranje word gesê leerders is eenders, maar anders. Die hoofmeisie vir 2022 eggo daardie woorde.“By Oranje is elkeen uniek en kan jy wees wie jy is,” sê…

Sewes Rugbytoenooi – Fichies by Toernooi aangebied by Grey Kollege

Sewes Rugbytoenooi. Hoërskool Fichardtpark se o/15 en o/17 sewes rugbyspanne was die afgelope naweek, Saterdag, deel van ‘n sewestoernooi, waar skole van regoor die land deelgeneem het.  Fichies se o/17…

VCSV Kringleiers – Hoërskool Fichardtpark gee opleiding

VCSV Kringleiers. Die nuwe VCSV Kringleiers van Hoërskool Fichardtpark vir 2022 het hierdie naweek opleiding ontvang. Die kringleiers is gereed vir 2022 en sien baie daarna uit om hul kringlede…

Ons Matrieks – Schools That Rock wens jou die allerbeste toe

Ons Matrieks. Schools That Rock weet dat jy die afgelope twaalf jaar jou beste gegee het vir jou skoolloopbaan. Daarom wens ons jou die allerbeste toe met die eksamen. Ons…

Matriekklas 2021 – Hoërskool Fichardtpark groet Graad 12’s

Matriekklas 2021. Op hierdie winderige dag in Bloemfontein het die matrieks van Hoërskool Fichardtpark finaal van hul almamater afskeid geneem. Die geleentheid was vol heimwee en trane, met die matrieks…

Dux leerder – Rianette Kemp Jim Fouché se Dux leerder 2021

Dux leerder. Rianette Kemp van Hoërskool Jim Fouché is aangewys as die Dux leerder van 2021. Sy het onderskeidings in al agt haar vakke met ‘n gemiddeld van 96,9%. Baie…

Einsteinklub – Hoërskool Fichardtpark hou ‘n robotika-sessie

Einsteinklub. Hoërskool Fichardtpark se het hierdie week ‘n robotika sessie gehou. Dit is aangebied deur met Nico van Creare Training Centre gehad.  Wat is die Einsteinklub en waaruit bestaan dit?…

Long Distance Casting – Matthew de Bruin van Primêre Skool Naudéville

Long Distance Casting. Matthew de Bruin, Graad 1, van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het besluit om sy debuut te maak. Hy het op 2 Oktober, sonder oefening, met die…

Trio Rugby – Trio rugbyspelers speel vir verskeie spanne

Trio Rugby. Trio Kroonstad se rugbyspelers het die afgelope seisoen verskeie spanne verteenwoordig. Dié spanne sluit in: O.18 Cravenweekspan, Griffons O.16 Grant Khomo-span, Griffons O.16 Flaminke-span en Griffons O.18 Akademiespan.…

Western Mounted Games – Uppies leerders presteer

Western Mounted Games. Die Nasionale byeenkoms het plaasgevind vanaf 3-6 Oktober 2021 oor vier dae. Dit is die (SAWMGA) se jaarlikse Nasionale byeenkoms wat gehou is in Parys by die…