Biblioteekleiers. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is baie trots op Jadelyne Thokoa, Carlin van Rooyen, Bokang Rantai, Marzanne Krüger, Lara Massyn en Amy Bridger. Hierdie dogters is verkies tot biblioteekleiers vir 2022.
Lees meer oor Oranje:
Become a Sponsor








