Oakdale atletiek derde. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal is baie trots op hul atletiekspan wat derde van twintig skole by die Superskole byeenkoms geëindig het.
Die top 10 puntemakers vir Oakdale is die volgende:
1. Righardt Stander 1818
2. Erick Steyn 1638
3. Markus Viljoen 1534
4. Duraan Janse van Rensburg 1521
5. Dylan Morkel 1471
6. Therlow Prins 1399
7. Ruben Nel 1394
8. Wayne Ganniwa 1331
8. Hanno Louw 1331
9. Kobus Janse van Rensburg 1326
10. Armand Combrinck 1313
Foto’s verskaf
Lees meer oor Oakdale: