)

Fichies Sterkaartstelsel – Hoërskool Fichardtpark bevorder prestasie

Fichies Sterkaartstelsel. Om akademiese prestasie in Hoërskool Fichardtpark te bevorder, word ‘n unieke Sterkaartstelsel gebruik. Daarvolgens kan leerders vir elke SBA-opdrag met ‘n punt bo 80% ‘n plakkertjie verdien.

Vandag het een-en-twintig leerders erkenning ontvang wat 40 plakkers op hul Sterkaarte versamel het. Hul beloning is ‘n kwaliteit pen waarop hul name verskyn. Daar is ook erkenning gegee aan leerders wat tien, twintig of dertig plakkers op hul kaarte gehad het.

Die skool is trots op elke Fichie wat op akademiese gebied presteer!

#fichieakademie#jouvoorkeurskool

Foto verskaf

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal