JP Botha-atletiekbyeenkoms – Atlete van Hoërskool Fichardtpark het op Saterdag, 23 Oktober aan die JP Botha-atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Fichies het voortgebou op die sukses van hulle seisoen, wat sover uitstekend resultate oplewer.
Baie geluk aan al die atlete.
Fichies is baie trots op julle!!
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark:
#fichieatletiek #fichietrots #fichieuitnemendheid #jouvoorkeurskool
Foto’s verskaf