PRG Tennis. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste tennisspan het 2021 onoorwonne afgesluit. Hulle het hul derde groot titel ingepalm deur Grey College van Bloemfontein vir die derde keer hierdie jaar in die finaal van die Grey Tennistoernooi te klop.
PRG se span sluit die volgende leerders in: Ernst Gouws, Stephen Claassen, Johan van Wijk, Leonardo Sola, Willem de Waal, Jake Downie en Sebastiano Sola.
Lees meer oor PRG: