SA-Dubbelkamp. Jean-Jacques Holtzhausen van Grey Kollege is die o.17 SA Dubbelkamp-kampioen. Hy het tydens die afgelope naweek se SA-Dubbelkamp byeenkoms in Port Elizabeth, goud verower in die o/17 kategorie! Hy was ook die algehele junior wenner!
Veels geluk met hierdie ongelooflike prestasie, Jean-Jacques!
#ViveLaGrey #Grey2Gold #Greydubbelkamp #dubbelkamp