Muurbal. Die Grey Kollege muurbalspan het baie goed gevaar tydens die afgelope naweek se St Andrew’s Muurbalfees. Dié manne het Saterdag Grey guts gewys nadat hulle in Vrydag se twee wedstryde vasgeval het. Hulle klop St.Stithians 4-2 (Foto 2) en daarna klop hulle St.Andrew’s se uitnodigingspan met 5-1. Gister-oggend het hulle ook Michaelhouse B met 6-0 geklop!
Geluk manne! #ViveLaGrey#Grey2Gold#Greymuurbal#muurbal
Lees meer oor Grey:
https://greycollegesecondary.com/
Become a Sponsor








