Vrystaat Netbal. Hoërskool Sentraal is baie trots op Mickelene Goosen, Christine van Zyl en Marli van der Merwe. Hierdie drie Tralies is vir die Vrystaat o.14-netbalspan verkies. Hulle gaan vanaf 15 tot 20 Desember aan die Summer Games in Gauteng deelneem.
Baie geluk, julle drie. Die Tralies is baie trots op julle.
Lees meer oor Sentraal:
Become a Sponsor








