Neptunes Gala. Chernà Fouchè, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, en lid van die Bethseals-klub, het die afgelope naweek aan die Neptunes-gala te Bloemfontein deelgeneem. Sy het ‘n brons medalje in die 400 m vryslag behaal.
Baie geluk, Cherná!
Lees meer oor BVHS:
https://www.voortrekker.co.za/
Become a Sponsor








