FHP Gholfdag. Hoërskool Fichardtpark het hul gholfdag 28 Oktober by Schoemanspark Gholfbaan aangebied. Die wind en weer het glad nie die entoesiastiese gholfspelers afgeskrik nie, en almal het die dag terdeë geniet.
Fichies bedank al die borge, donateurs en spelers wat van hierdie dag ‘n groot sukses gemaak het.
Dit was ‘n fees! ‘n Fichie-fees.
Lees meer oor Fichies: