Koshuis VRL. Hoërskool Reitz het hul Koshuis VRL vor 2022 bekend gemaak.
Die Hoofseun is Waldo Marais en die Hoofdogter is Patience Mokoena. Hennie De Wet en Tina-Mari Weyers is die Prefekte.
Baie geluk aan hierdie vier leiers.
Lees meer oor Hoërskool Reitz: