)

Konsortium-Merino – Hoërskool Reitz Landbou Akademie

Konsortium-Merino. Reitz Landbou Akademie het Mnre Gawie van Heerden en Chris Cilliers van Konsortium-Merino gister in Reitz verwelkom. Baie dankie aan Mnr. Phillip Oosthuizen vir sy betrokkenheid en om die gaste hier te kry. Die drie Musketier-ramme (Brakanjan, Brolloks en Bittergal) het Gawie-hulle vergesel. Die Hoëskool Reitz Landbouleerders en Mnr. Wynand Jacobs kon na Gawie se inligting luister en was sy passievolle aanbieding vir ons leerders en plaaslike boere spesiaal wat rééds ‘n pad stap met Konsortium-Merino.

Hoërskool Reitz sien uit na ń goeie verhouding met Konsortium-Merino!

Lees meer oor Hoërskool Reitz:

https://schoolsthatrock.co.za

https://reitzhs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal