)

Top 10 Atletiek – Leeuwenhof Akademie se atlete vaar goed

Top 10 Atletiek. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se atlete vaar goed tydens die Top 10 Atletiek byeenkoms te Naboomspruit.

Die volgende atlete behaal besondere prestasies deur onder die eerste 5 atlete te eindig. ‘n Spesiale gelukwensing gaan aan Megan Lategan met haar twee eerste plekke. Welgedaan!!!

100m Dogters O/14: Megan Lategan behaal die eerste plek uit 25 atlete.

200m Dogters O/14: Megan Lategan eerste uit 24 atlete.

Diskus Dogters O/17: Clarissa le Roux derde uit 17 atlete.

800m Seuns 0/16: Emile Pretorius derde uit 12 atlete.

Gewigstoot Dogters O/17: Clarissa le Roux vierde uit 18 atlete.

Vespring Dogters O/14: Keandra Lindeque vyfde uit 16 atlete.

Baie geluk aan dié atlete. Trots op julle!

#Trotsleeuwenhof#Leeuwenhof#LeeuwenhofAkademie

Lees meer oor Leeuwenhof:

https://schoolsthatrock.co.za

https://leeuwenhof.com/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal