)

JF Atletiekbyeenkoms – Bethlehem Voortrekker skitter

JF Atletiekbyeenkoms. BHVS se atlete het geskitter tydens die Hoërskool Jim Fouché atletiekbyeenkoms. Voortrekker het weereens bewys hoekom hulle een van die beste atletiek-skole is.

Dertien van Voortrekker se atlete het deelgeneem aan die byeenkoms waarvan hulle 17 medaljes verower het en 5 rekords verbeter het. Hiernaas die prestasies van BHVS se atlete: 

D/14 – Kylie de Bruyn eerste – hindernis (rekord); 3de- 400m; 3de- 1500m.

D/15 – Mieke Britz eerste – 800m (rekord); tweede- 400m; derde – 1500m. Carise van Rooyen eerste- hindernis (rekord). Celri Botha tweede- hoogspring.

D/16 – Marile Jonck derde- Diskus; Susan Bender vierde- Diskus; Franzel de Jongh vierde- 200m en vierde- 400m.

S/16 – Immanuel Veitch eerste- 400m en tweede- 200m; Juan Dumminy derde spiesgooi.

D/17 – Karli van Niekerk eerste- diskus (rekord); tweede- gewigstoot. Danica Zwalen eerste- hindernis (rekord); eerste- 1500m; vierde – 400m

S/17 – Wian Botha tweede-800m en vierde – 400m.

D/19 – Theanette Jonck 5de-hamergooi

JF Atletiekbyeenkoms: Atlete met 4de en 5de plek: Vlnr: Wian Botha, Susan Bender, Marilé Jonck, Teanette Jonck, Franzel de Jongh, Danika Zwhalen
JF Atletiekbyeenkoms: Atlete war rekords verbeter het: Vlnr: Carise van Rooyen, Karli van Niekerk, Mieke-Louise Britz, Danika Zwhalen. Afwesig: Kayle de Bruin.

Foto’s verskaf

Lees meer oor BHVS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal