Trio Rugby. Trio Kroonstad se rugbyspelers het die afgelope seisoen verskeie spanne verteenwoordig. Dié spanne sluit in: O.18 Cravenweekspan, Griffons O.16 Grant Khomo-span, Griffons O.16 Flaminke-span en Griffons O.18 Akademiespan.
Die seuns wat die verskeie spanne verteenwoordig het is as volg:
O.18 Cravenweekspan: Cheslin Jones
Griffons O.18 Akademiespan: Liam de Wet en Kaleb Kriek
Griffons O.16 Grant Khomo-span: Justino Matteus, Jessie Jordaan, Keanu Swanepoel, Charlton Basson, Dandré Bloem en J.D. Kirstein
Griffons O.16 Flaminke-span: BJ Pelser, CJ Taljaard, Dandré Bloem, Ewald Tolmay, Henco Kriek en Keanu Swanepoel
Lees meer oor Trio Sport: