)

You are sponsoring

Trio Rugby - Trio rugbyspelers speel vir verskeie spanne

Trio Rugby. Trio Kroonstad se rugbyspelers het die afgelope seisoen verskeie spanne verteenwoordig. Dié spanne sluit in: O.18 Cravenweekspan, Griffons O.16 Grant Khomo-span, Griffons O.16 Flaminke-span en Griffons O.18 Akademiespan.…