)

7’s Rugby – EHS vaar uitstekend tydens Eldoraigne-toernooi

7’s Rugby. Vrydag 15 Oktober het Hoërskool Ermelo se o/15A-7’s rugbyspan aan Die Wilgers hoërskool se 7’s rugby toernooi deelgeneem. Erries het goed gevaar en eindig algeheel derde.

Die rugby poel-wedstryde se uitslae is as volg: Erries wen 34-0 teen Hoërskool Eldoraigne. EHS wen 50-0 teen Hoërskool Erasmus en Divan Mulder word aangewys as man van die wedstryd. Hoërskool Ermelo wen Hoërskool Wagpos 14-10 en hier word Njubo Zwane as man van die wedstryd aangewys. Die Erries verloor ongelukkig teen Hoërskool Marais Viljoen met 15-7.

Tydens die uitspeel-wedstryd wen EHS 15-12 teen Hoërskool Eldoraigne.

Baie geluk aan die seuns met die uitslae! Die Erries kyk na julle met trots!

Lees meer oor Hoërskool Ermelo: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal