Fichies Skaak. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul skaakspelers, Joalize Melville, Christiaan Kotze, Jeanre Coetzee, Ruan Kriel en Malan van Rensburg. Hierdie vyf leerders is is ingesluit in die Vrystaat Skaakspan.
Hulle sal in 2022 aan die SA Skaaktoernooi deelneem.
Foto verskaf
Lees meer oor Fichies:
Become a Sponsor








