Junior Masters Tennis-toernooi. Cornel Liebenberg, Gr.10 leerder van Grey Kollege, is uitgenooi om aan Tennis SA se Junior Masters-toernooi deel te neem. Dit sal gehou word hierdie naweek in Pretoria.
Slegs die top 8 spelers in elke ouderdomsgroep in die land word hierheen uitgenooi. Cornel sal in die o/16 afdeling meeding.
Baie geluk Cornel met die uitnodiging na hierdie spogtoernooi!
Grey Kollege is baie trots op jou!!
Meer oor Grey Kollege:
https://greycollegesecondary.com/
Foto: @marnus.van.wyk