Sportsterre. Hoërskool Fichardtpark is baie opgewonde oor hul nuwe graad 8 leerders van 2022 wat nou reeds saam met die ander Fichies oefen. Die voornemende Fichie-sportmanne en -vroue van 2022 het reeds ingeskakel by Fichies se gimnasium op hul skoolgronde. Op Saterdag, 30 Oktober, het ‘n groep rugbymanne reeds vir volgende jaar se o/14- rugbyspanby die gimnasium voorberei.
#fichierugby #fichies2022 #spc #fichiesport #voorkeurskool