Krieket O.19. Boitshepo Mbombo, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Vrystaat Platteland o.19-span wat tydens die September-vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi in Bloemfontein deelgeneem het.
Husan Mohammed, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Lejweleputswa o.16-span.
Lees meer oor Hoërskool Hennenman: