Jordania Tennis. Primêre Skool Jordania van Bethlehem is baie trots op al hul tennisspelers wat ingesluit is op die Oos-Vrystaat Tennisranglys vir 2022. Die proewe het plaasgevind gedurende 23 en 30 Oktober in Bethlehem en Senekal.
Die spelers op die Oos-Vrystaat ranglys is die volgende:
0/10: Gihann van Graan, Leo Busch, AJ Beukes, Demaine van Deventer, Stella-Marie Stofberg, Deané Anderson, Klara Joubert en Femke Daacke.
0/12: Pieter Wessels, Oskar Busch, Mehan Strydom, Rigardt Strydom, Janco Jooste, Wian Daacke, Lizé Joubert, Melieke Lamprecht, Lené Labuschagne, Juliana Stofberg, Isable van Deventer, Caitlin Kirstein en Mieke le Roux.
0/14: Ethan Helmand, Grové du Preez, Heiken Venter, WJ Gildenhuis, Edward Kirstein, Marinellé Oelofse, Mia Daacke, Klara du Toit, Anika Meyer, Ané Joubert, Lizé Janse van Rensburg, Lou-Hanné Beukes, Lanri Labuschagne en Adriané Fouché.
Jordania het die meeste leerders op die ranglys.
Baie geluk Jorries!
Lees meer oor Jorries: