Chrismas Fair. Primêre Skool Naudéville doen dit weer! Die DBV het Vrydag en Saterdag, 10 en 11 Desember ‘n ” Christmas Fair” gehou by die DBV gronde, Almaweg 5. Saterdag het baie manspersoneel gesit vir die “Dunk ‘n onnie.” Enige iemand kon ‘n geldjie betaal om die onderwysers met water te gooi.
Naudies gee om!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za