Koshuisleiers. Baie geluk aan Suné Brandt en Cole Boyes van Durbies wat as Koshuisleiers aangewys is vir 2022. Sterkte met jul diensjaar en gebruik elke geleentheid om ‘n voorbeeld te stel en leiding te neem.
#TrotsDurbanvilleDurbanville Old BoysHoërskool DurbanvilleHoërskool Durbanville ALUMNIHSD DURBIEBONDDurbanville Community NewsDurbanville
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za