Hoërskool Sentraal: Mnre Schalk Malherbe en AJ Dunker is as nuwe personeel by Hoërskool Sentraal verwelkom vir 2022.
Mnr Malherbe is aangestel vir Wiskunde en Mnr Dunker vir Natuurwetenskappe en Sosiale Wetenskappe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za