)

Hoërskool Punt – Nuwe personeellede/ New staff members

Hoërskool Punt. Hoërskool Punt van Mosselbaai verwelkom graag vir Carlissa Kuun en Chanél de la Rosa as nuwe onderwysers vir 2022. Get to know Point High School’s new staff members.

Juffrou Chanél de la Rosa is afkomstig van Worcester. Sy het onlangs haar graad voltooi en is dus ‘n nuwe onderwyser. “Ek sien uit om by Punt te groei, te leer, te leef en ‘n omgewing te skep waar leerders hulle volle potensiaal kan bereik – alles tot eer van die Here.

Juffrou Carlissa Kuun is van Mosselbaai. “My vorige ervaring, ek het pas klaar studeer. Ek het deeltyds geswot en het die afgelope vier jaar swem afgerig in die dorp tewyl ek my BCom en NGOS voltooi het. Ek sien uit om by Punt deel te wees van die Visse span!”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal