• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Mon, May 23, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Other Provinces Freestate

2021 Sport Highlights – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole

2021 Sport

schoolsthatrock by schoolsthatrock
Jan 10, 2022
in Freestate, Freestate Sports, Latest News, Other Provinces
44
0
2021 Sport Highlights – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole

2021 Sport Highlights – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole

5
SHARES
396
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

2021 Sport Highlights. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie sport hoogtepunte van Vrystaatskole gedurende 2021. Sport news play an important role at Schools That Rock. We look back at the sport highlights of the Free State schools during 2021.

Hiermee ‘n aantal van ons sport hoogtepunte 2021 van September 2021 (Deel3/ Part 3).

READ ALSO

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

NETBAL
Hoërskool Jim Fouché: Joné van der Walt van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Aksienetbal O.21-span. Hierdie span verteenwoordig die Vrystaat tydens die Interprovinsiale toernooi.
GYM GAMES
Laerskool Truida Kestell: Janno Kriel het baie goed presteer tydens die Vrystaat se kwalifiserende kompetisie vir die SAGF Gym Games. Die kompetisie het op 11 September plaasgevind. Hy kwalifiseer ook vir die Vrystaat Span wat in Oktober gaan deelgeneem het aan die SAGF Gym Games in Matsport Centurion. Janno het tydens die kompetisie die volgende prestasies op vlak 4 (elf tot twaalf jaar) behaal: Derde plek op Vloer; tweede plek op Spronge; eerste plek op gelyke Brug.
2021 Sport Highlights
GIMNASTIEK
Hoërskool Fichardtpark: Vrystaat Skole Gimnastiek. Fichies-gimnaste tuimel na hoër hoogtes. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Schalk Botes, Lanché Prinsloo en Miguel Ribeiro, het die laaste maand verskeie prestasies in gimnastiek behaal.

Die Vrystaat Trampolien- en Tuimelkompetisie het mees onlangs plaasgevind. Schalk Botes (Vlak 6, 13-14 jaar): twee goue medaljes; Lanché Prinsloo (Vlak 4, 13-14 jaar): twee goue medaljes; Miguel Ribeiro (Vlak 5, 13-14 jaar): twee goue medaljes. Al drie leerders is deur na die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wat in Oktober in Pretoria plaasgevind het. 

ADVERTISEMENT
Foto Vlnr: Schalk Botes, Miguek
TENNIS
Grey Kollege: Grey Kollege van Bloemfontein is baie trots op hul o/15 tennisspan. Hierdie skitterende span het met ‘n oorwinning van 4-0 oor Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch in die finaal van die o/15 Tennis Skoletoernooi in Pretoria!
2021 Sport Highlights
Laerskool Truida Kestell: Elke jaar is die Inter-Africa Laerskool Truida Kestell in Bethlehem tennistoernooi ‘n hoogtepunt op die jaarlikse kalender. Baie geluk aan die A-span, Joma Viljoen, Ilze Botha, Nelisa-May Doman en Nica Bester, wat die Inter Africa B liga Tennistoernooi gewen het.
2021 Sport Highlights
ADVENTURE DASH
Bethlehem Voortrekker Hoërskool:  Èbet Bester en Hendré Bester, het uitstekend presteer tydens die Zuikerkop Adventure Dash. Èbet het eerste geëindig met Zuikerkop, naby Clocolan, se 6 km-wedloop en Hendré Bester behaal ‘n 2de plek in die 30 km fietswedren!
2021 Sport Highlights – Èbet Bester en Hendré Bester
Laerskool Truida Kestell: Bergfietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het Saterdag, 18 September 2021 deelgeneem aan die Zuikerkop Adventure Dash naby Clocolan. Die fietsryers kon deelneem aan 50km, 30km, 20km, 11km en 6km. Al die roetes is gery op plaaspaaie, enkelspoor en grondpaaie.

Inge van Heerden behaal 2de plek in die Dogters 20km. Franco van Heerden behaal ‘n 1ste plek in die Seuns 20km. MW Pretorius behaal ‘n 3de plek in die Seuns 20km. Heila van Heerden behaal behaal ‘n 1ste plek in die Dogters 11km. Deon van Zyl behaal ‘n 2de plek vir Seuns 11 km in die Zuikerkop Adventure Dash fietsry.

Vlnr: MW Pretorius, Franco van Heerden en Inge van Heerden
Vlnr: Heila van Heerden en Deon van Zyl
ATLETIEK
Hoërskool Fichardtpark: Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se atlete het mooi presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kiga 6 ASA 18 September.

Die volgende prestasies is behaal: Eerste plekke: 300m Dogters O.17: Natasha Gertenbach; Dogters O.19 Hammergooi; Elaine Pretorius; Hammergooi Seuns O.15: Ruan Kriel; Hammergooi Dogters O.17: Cilethe Julies; Verspring Seuns O.17: Janco Mollentze; Hammergooi Seuns O.17: Tiaan Pretorius; Hoogspring Seuns O.17: Armand Mew.

2021 Sport Highlights
KRIEKET
Primêre Skool Naudéville: Milan van Aardt (9 jaar oud in graad 3) en Seane Hartslief (13 jaar oud in gr. 7), is ingesluit in die Lejweleputswa meisies krieketspan.
2021 Sport Highlights – Milan van Aardt Seane Hartslief
HOKKIE/HOCKEY
Eunice High School for Girls: COVID-19 restrictions impacted school sports. Despite of that it was great that Paarl Gymnasium could host their annual Top Schools Hockey Tournament for 2021. This year the top u/17 Boys and Girls hockey school teams from around the country could participate in the Top Schools Tournament.

The Player of the Tournament at the Top School’s u/17 Hockey Tournament was Taheera Augousti. She is from Eunice High School for Girls in Bloemfontein.

Taheera Augousti
Hoër Meisieskool Oranje: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se o.17A-hokkiespan is die Topspan van die Topskole-Hokkie toernooi in die Paarl oorheers. Dit is ’n tweede agtereenvolgende keer dat Oranje onoorwonne afgesluit.

Die oorheersing word beklemtoon deurdat die Oranje-masjien in 7 wedstryde net ’n enkele doel afgestaan en 49 aangeteken het. Kayla Olivier (14 doele) is as die toernooi se voorste doelskieter aangewys. Oranje het Eunice in die eindstryd met 6-0 verslaan. In die halfeindrondte was Collegiate met 5-0 aan die ontvangkant. In die groepfase is oorwinnings oor Paarl Gimnasium (5-1), Claredon (5-0), St. John’s (18-0), Parel Vallei (7-0) en Pearson (3-0) behaal.

Foto Vlnr: voor: Leané McLaren, Nadine Claassens, Carolien Wessels en Tuané van der Westhuizen. Middel: naudene Prinsloo, Mia Prinsloo, Anriette Otto, Kayla Olivier en An♪ Janse van Vuuren (kaptein). Agter: Mev Anne-Marie Klink (spanbestuurder), Carien de Wet, Elné Lourens, Marlezé Hoffman, Germarie Spershott, Nicolé le Roux, Zoë Erasmus en mnr Morné Odendaal (afrigter).
SKIET
Hoërskool Jim Fouché: Stephan Malan van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SAMSSA Nasionale skietkampioenskappe vanaf 6 tot 9 Oktober.
2021 Sport Highlights
LEWENSREDDING
Hoërskool Jim Fouché: Len-Douglas Mac Kay van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ingesluit in die Nasionale Proteaspan. Hierdie span gaan Lewensredding SA verteenwoordig by die 2021 ILS Africa Championships in Alexandria, Egipte. Die kampioenskap is aangebied aan die skouspelagtige Noordkus vanaf 1 tot 5 Desember.
2021 Sport Highlights

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Tags: Schoolsschools that rockSports

Related Posts

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer
Latest News

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

May 23, 2022
EHS-Landsdiens - Landsdieners gekies vir provinsiale kamp
Latest News

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

May 23, 2022
Rekenaar Olimpiade - BVHS dring deur na tweede rondte
Freestate

Rekenaar Olimpiade – BVHS dring deur na tweede rondte

May 23, 2022
Netbal - Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte
Knysna

Netbal – Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte

May 23, 2022
SANESA Challenge - Sean Herron galloping his way to horse riding success
Cape Town

SANESA Challenge – Sean Herron galloping to horse riding success

May 23, 2022
Derby 2022 - BHVS spelers van die wedstryd
Latest News

Derby 2022 – BHVS spelers van die wedstryd

May 23, 2022
Next Post
Swem Splash Festival - Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer

Swem Splash Festival - Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

May 23, 2022
EHS-Landsdiens - Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

May 23, 2022
Rekenaar Olimpiade - BVHS dring deur na tweede rondte

Rekenaar Olimpiade – BVHS dring deur na tweede rondte

May 23, 2022
Netbal - Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte

Netbal – Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte

May 23, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer
  • EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp
  • Rekenaar Olimpiade – BVHS dring deur na tweede rondte
  • Netbal – Hoërskool Outeniqua spanne dring deur na Top Skole rondte
  • SANESA Challenge – Sean Herron galloping to horse riding success

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.