Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Zenroux Pretorius en Ane van Wyk by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.
Geniet jul skoolloopbaan. Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees. Lewe Is Diens.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za