Graad Een 2022 Schools That Rock verwelkom Chrisné van Deventer by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie, by Fichardpark Primêre Skool begin.
Geniet jou skoolloopbaan, Chrisné. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Volhard en oorwin!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za