Kleuresport – Truida Kestell se atlete het presteer tydens hierdie byeenkoms. Die volgende atlete het rekords gebreek tydens die atletiek byeenkoms:
Andries Rautenbach in spiesgooi en diskus. Andries broke the records in javelin and discus during the Truida Kestell Athletic meeting.
Carla Brits in die 1500m en 800m.
Chloë Kritzinger broke the record in high jump.
Congratulations to all the athletes / Baie geluk aan al die atlete.
Truida Kestell is baie trots op julle!! / You are making us proud to be a Truidjie!!
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien