Matriekuitslae 2021. Baie geluk aan al dieLeeuwenhof-matrieks van 2021 met julle puik uitslae. Leeuwenhofl is baie trots op julle!
Leeuwenhof se matrieks se prestasies is onder die Top 1 persent in Suid-Afrika.
- CAT Computer Applications Technology en Lewensoriëntering: Caitlin Stapelberg.
- Engels eerste addisionele taal, Lewensoriëntering en Lewenswetenskappe: Leané Oosthuizen
- Lewensoriëntering: Mia Louw
- Lewensoriëntering: Anke Botha
- Lewensoriëntering: Xené Fowlds
Agt onderskeidings: Anke Botha (MBChB – Medies);
Sewe onderskeidings: Gabriella Kruger (Gesondheidswetenskappe);
Ses onderskeidings: Jayden Jardim (BCom Finansiële Rekeningkunde); Mia Louw (Sielkunde)
Vyf onderskeidings: De Wet Barnard (Geografie en Geologie); Ehzanne Bonthuyzen (Sielkunde); Michanne Bonthuizen (LLB); Urma Fritz: (Oorbruggingsjaar); Gemma Gadd (BCom in mode ontwerp; Caitlin Stapelberg (Chemiese Ingenieurswese) en Jade Steenkamp (LLB)
#TROTSLEEUWENHOF#leeuwenhof#LeeuwenhofAkademie#Matrieks2021#matriekuitslae#MatricResults#MatricResults2021
Meer skolenuus: http://www.leeuwenhof.co.za/