Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Alissa Barnard, Ena Pansegrouw en Dianel Dames by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.
Geniet jul skoolloopbaan. Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees. Lewe Is Diens.
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za