Afrikaans Junior Olimpiade. Hoërskool Jim Fouché is die skool met die meeste inskrywings in die Vrystaat se top 20 Afrikaans Junior Olimpiade met die 2021 uitslae. JF het vir die eerste keer die nommer een posisie in die Vrystaat behaal!
Die top wenners van die Vrystaat sluit in: eerste plek: Elseri Verter, sesde plek: Alana De Lange, sesde plek: Drikus Gibbons, sewende plek: jaco Deysel en agtste plek Ansua du Buisson.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








