)

Spraak en Drama – Hoërskool Witteberg leerders skitter

Spraak en Drama. Vyf leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die Spraak-en-dramakollege (SA) eksamen aan die einde van 2021 afgelê.

Baie geluk aan Danielle Steyn Senior II, Jani de Bruin Senior II, Cara Cilliers Junior D, Hylet Ungerer Junior D en Mignon Thomas Senior III. Hierdie vyf leerders bereik almal hul vaardigheid vir die vertolkingskunseksamen van Spraak-en-Drama.

Baie geluk.

Trots Witteberg

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal