)

Atletiek Super 8 – Primêre Skool Jordania atlete skitter

Atletiek Super 8 – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se atlete het deelgeneem aan die Super 8 atletiek byeenkoms te Klerksdorp.

Jorries se atlete het puik gevaar. Jordania het in die algehele tweede plek geëindig. Hulle het teen baie goeie kompetisie van skole uit Noordwes, Gauteng en die Vrystaat te staan gekom.

Die volgende atlete Lize Joubert, dogters 11 jaar (Hoogspring) en Carli Uys, dogters 13 jaar (75m Hekkies) het rekords verbeter.

Lize is aangewys as die beste hekkiesatleet en beste hoogspringer van die byeenkoms.

Atletiek Super 8 - Primêre Skool Jordania atlete skitter

Baie geluk aan al die atlete!!

Trots Jorries!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal