Kleure-atletiek. Hoërskool Reitz se atlete het goed presteer tydens hul Kleure-atletiek byeenkoms. DIe volgende leerders was die trofee-wenners tydens die byeenkoms:
- Sariet Slabbert (Victrix Ludorum),
- Zita Coetzee (veelsydigste dogtersatleet)
- Thoriso Mokoena (Victor Ludorum en veelsydigste seunsatleet)
Baie geluk aan hierdie atlete
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za