)

Vrystaat Karate – Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell presteer

Vrystaat Karate. Baie geluk aan Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem. Hy het die die naweek van 5 Februarie deelgeneem het aan die Vrystaat Karate proewe wat in Bloemfontein aangebied is.

Hierdie is ‘n baie streng kompetisie waar die keurders van Vrystaat Karate slegs die bestes uit ‘n groep kies om die Vrystaat te verteenwoordig by verskeie KSA nasionale kompetisies wat deur die loop van 2022 gaan deelneem.

  • KATA: seuns 12 – 13 jaar
  • Kumite: seuns 12 – 13 jaar 55+kg.

Baie geluk, Hanré!

#truidjietrots#proudtobeatruidjie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal