Pro Mania visvangtoernooi – Gerhard Fourie, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Reitz het aan die Pro Mania visvangtoernooi deelgeneem.
Dit het plaasgevind op 22 en 23 Januarie. Gerhard behaal die eerste plek op Sondag, 23 Januarie vir sy vangs van 27,29kg. Hierdie vangs is sy persoonlike beste prestasie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf