Krieket Wêreldbekertoernooi. GJ Maree, Krieketkaptein van Grey Kollege in Bloemfontein, is vroeër dié week deur sy spanmaats op die Bram Fischer-lughawe verwelkom. Hy het vanaf 10 Januarie tot 5 Februarie die SA o/19-krieketspan in die Wêreldbekertoernooi in Wes-Indië verteenwoordig! Suid-Afrika het ses wedstryde gespeel en drie gewen.
Grey Kollege se 1ste span het met groot vreugde hul kaptein terug verwelkom!
Sien ook berig vroeër op Schools That Rock oor GJ Maree se krieketloopbaan.
#ViveLaGrey#Grey2Gold#Greykrieket#krieket
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Become a Sponsor








