)

Matriek-eindeksamen – Hoërskool Salomon Senekal maak skoonskip

Matriek-eindeksamen. Tydens Saterdag se Well Done Function in Kroonstad is Salomon Senekal Hoërskool aangewys as die beste van die Top 5-skole in die Fezile Dabi-streek na 2021 se matriek-eindeksamen.

Behalwe die platinumtoekenning van 100%-slaagsyfer (slegs 3 skole in Fezile Dabi), ontvang Salomon Senekal ook die toekennings van 93%-universiteitstoelating én 5 jaar agtereenvolgens 100%-slaagsyfer.

Baie geluk aan die matrikulante en graad 12-personeel: mev. Annilda Jordaan (Verbruikerstudie), mej. Wilmari Muller (Wiskunde), mevv. Tessie Kahts (Lewenswetenskap), Mari-Kuhn Steenkamp (Wiskundige Geletterdheid), Lidia Uys (Rekeningkunde en RTT), mnr. Marcelle Stander (Afrikaans Huistaal), mev. Jodine van Greuning (Engels FAL), mnr. Gert Brits (Fisiese Wetenskap) en mnr. Gys Swart (Landboubestuurspraktyk).

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/salomonsenekal

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal