)

Fezile Dabi Welldone Function – Trio Onderwysers vereer

Fezile Dabi Welldone Function. Twaalf onderwysers van Hoërskool Trio (voorheen die Afrikaanse Hoërskool en Hoërskool Kroonstad) het tydens die Fezile Dabi Welldone Function Awardees 2021 vaktoekennings ontvang vir uitstekende matriekuitslae vir 2021 (Fezile Dabi-streek).

Die volgende toekennings is gemaak:

  • Me. Wilneldi Olivier (Rekenaartoepassingstegnologie)
  • Me. Yolanda Keeve (Wisk. Gelet.)
  • Me. Elizma Geldenhuys (Eng HL)
  • Me. Hendra Barnard (Wisk Gelet.)
  • Me. Carmen Basson (Verbruikerstudie
  • Me. Suzelle Strydom (Gasvryheidstudies)
  • Me. Klarissa Nel (Tegniese Wetenskap)
  • Mnr. Cobus de Klerk (Meganiese Tegnolgie – Motorkunde)
  • Mnr, Frikkie van Zyl (Landboubestuurspraktyk)
  • Mnr. Roelf van Schalkwyk (Elektriese Tegnologie – Kragsisteme)
  • Mnr. Henco Smit (Siviele Tegnologie – Konstruksie)
  • Mnr. Japie Faasen (Lewensoriëntering)

Baie geluk aan hierdie twaalf bekwame onderwysers.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal