)

Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg vs BHVS

Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se dogterskrieketspan het vandag, 11 Februarie, in hul laaste ligabepaling kragte gemeet teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterskrieket span.

Witteberg wen die loting en stuur Voortrekker in om eerste te kolf. BVHS se span word beperk tot 84 lopies vir die verlies van 8 paaltjies in hul gegewe 20 beurte.

Met die bal in die hand het Ziané Lottering van Witteberg se dogterskrieket span van die veld gestap as die uitblinker-bouler van die dag. Sy neem 3 paaltjies in 4 beurte en staan slegs 17 lopies af. Witteberg se kolwers het met baie bravade die veld betree. Hulle het die 85 lopies wat benodig was vir die wen in slegs 12.5 beurte behaal.

Leozé Lottering stap weereens van die veld af as die beste kolwer van die dag met haar 32 lopies van 29 balle.

Hoërskool Witteberg klop Bethlehem Voortrekker Hoërskool dus met 4 paaltjies.

Foto bo: Zané Wessels (Gr 8)
Foto bo: Evané du Toit van Witteberg se dogterskrieket span wat ‘n skitterende bal met een hand vang

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal